|
Nuus / News -
Algemeen
|
|
Woensdag, 28 Julie 2010 13:18 |
|

Hartlike uitnodiging
|
|
Lees meer...
|
|
NUUS VAN DIE YANKSKEY TOERGROEP!
Uiteindelik het die langverwagte dag aangebreek! Die eerste 6 lede van die toergroep, Anna en Lindie, Barn en Annetjie, Tjaart en Sanet, het reeds om 6.00, 23 Julie op Dulles, Washington DC, geland, en is baie vriendelik deur Celia Lourens en haar ma, Doortjie, ontvang en na ‘n gerieflike hotel in Baltimore geneem. Later die middag moes hulle weer die 40myl van Baltimore terug Washington toe ry om die 2de groep, Gerrie en Melanie, Thomas en Patrys, Bets, Tinus en Willie, by die lughawe te gaan haal. Die aand is die hele groep deur Celia en haar man, Dirk, op ‘n heerlike braaivleis onthaal.
|
|
Lees meer...
|
|
Nuus / News -
Voorblad / Frontpage
|
|
Lees gerus Jukskei Suid-Afrika se President se terugvoering oor die Algemene Jaarvergadering van die naweek.
Read the feedback of Jukskei South Africa's President in regards to the meeting of the past weekend.
|
|
Lees meer...
|
|
Nuus / News -
Voorblad / Frontpage
|
|
Lees gerus Direkteur Korporatiewe Kommunikasie se terugvoering oor die Algemene Jaarvergadering van die naweek.
Read the feedback of Director Corparate Communication's in regards to the meeting of the past weekend.
|
|
Lees meer...
|
|
Dear friends in Jukskei

At last, I can send it through!! Attached you’ll find the final itinerary for the upcoming Jukskei tour to the USA. It’s a 31 page Adobe Acrobat (pdf) document and it’s filled with a busy, rich and rewarding program, colourfully and appropriately illustrated with interesting photos.
|
|
Lees meer...
|