Erelede | Honorary Members
Die Jaarvergadering (‘General Assembly‘) mag persone wat ‘n buitengewone waardevolle bydrae op die hoogste vlak oor ‘n tydperk van minstens tien (10) jaar tot die sport Jukskei in Suid Afrika gemaak het, tot Erelede (‘Honorary Members‘) van Jukskei SA benoem.
The Annual General Assembly may elevate members as Honorary Members if they have served Jukskei with exceptional contribution for a minimum period of 10 years.
Gallery van lewenslange Jukskei legendes | Gallery of lifelong Jukskei legends
Ererol Toekennings | Honorary Scroll
Aan die volgende persone is die kenteken van die SA Jukskeiraad – nou Jukskei SA – toegeken en is hulle name op die Ererol geplaas vir verdienstelike werk wat hulle teenoor die sport in die besonder en teenoor die spel, in die algemeen gelewer het. Ons vereer alle draers van die besondereerkenning en in baie gevalle dink ons in respek aan daardie wat hul tyd en baie opofferinge vir Jukskei gemaak het.
The following persons were awarded with a token from the SA Jukskei Board – now Jukskei
SA – and their names were placed on the scroll for extraordinary service to the sport. We acknowledge the bearers of this token and in many cases we remember those who gave time and made sacrifices for Jukskei.