Om volhoubare groei van die sport Jukskei te promoveer deur die verbreeding van die deelnemersbasis en deur ontwikkeling.
Mission of Jukskei SA
To promote sustainable growth of the sport Jukskei, threw the broadening of the participation base and development.
Die Waardes van Jukskei SA
Die waardes wat alle aktiwiteite van Jukskei SA insluit is:
The Values of Jukskei SA
The values which will underpin all activities of Jukskei SA are:
Uitnemende sportbelewing;
Respek vir diversiteit;
Bied geleenthede vir groei;
Moedig inovering aan;
Motivering tot uitstekende prestasie.
Excellent sporting experience;
Respect for diversity;
Offers opportunity for growth;
Encourages innovation;
Motivation to excellent performance.
What is New?Wat is nuut?
Uitslae van SA Kampioenskappe onder Deelname —– SA en SA A Spanne gekies tydens Kampioenskappe onder Deelname —– SA Akademie Bestuur, Uitslae en die Spanne verkies onder Deelname