JSA Skeidsregters Komitee | JSA Umpires Committee

Jaco Botes

Director: Umpires
Direkteur: Skeidsregters

Anien Heydenrych

Secretary
Sekretaris

Tinus Barnard

Chief Umpire
Hoofskeidsregter

The purpose of the Jukskei SA Umpires Committe is the management and coordination of all relevant matters namely umpires, playing rules, equipment and facilities concerning the sport of Jukskei.

Die doel van die Jukskei SA Skeidsregterskomitee is die bestuur en koordinering van alle relevante aangeleenthede naamlik skeidsregters, speelreels, toerusting en fasiliteite rakende die sport Jukskei.