Aksie-Jukskei Reëls | Action Jukskei
Besigtig toerusting | View equipment
METHOD OF PLAY- A team consists of four players, one of whom is the captain.
- Each player plays with two skeys.
- The team captains mutually agree on the pitching order.
- Players pitch over a distance of at least 10 meters. Juniors under the age of 10 years, pitch the same distance as their age.
- The skey is held by the handle and is pitched underhand past the leg in a forward swinging motion towards a peg placed in a sandpit.
- An alternating method of play is followed: The first player of the team to begin pitches his two skeys, followed by the player of the opposing team. Thereafter the second player of the first team pitches, followed by the second player of the opposing team, etc.
- The string is drawn to place the peg in the correct position.
- If the string becomes loose or breaks during a game, it must be replaced.
- When the string has been drawn across the sandpit, the peg is placed exactly behind the knot.
- If the peg is knocked over and the skey remains in the place where the peg should stand, such a skey should be moved in the direction requiring the least movement of the relevant skey.
AIM AND SCORING:
- The aim of entry level Jukskei is to score as much points as possible in a predetermined time (such as 30 minutes).
- Three (3) points are scored by knocking down the peg,
Jukskei: SA’s Precision- throwing Sport for All - One (1) point is scored for the team with the most skeys laying closer than the opponent’s skeys to the peg (within a radius of 460 mm).
- If team A has 3 skeys nearer to the peg than team B they score 3 points.
- The team with the highest score in the predetermined time wins the match.
- Tournaments are usually played on a round robin basis.
SPEELWYSE
- ‘n Span bestaan uit vier spelers waarvan een die kaptein is.
- Elke speler speel met twee skeie.
- Die kapteine besluit onderling watter span gaan voorgooi aan die begin van die wedstryd.
- Spelers gooi oor ‘n afstand van ten minste 10 meter. Juniors onder die ouderdom van 10 jaar, gooi so ver as hul ouderdom.
- Die skei word aan die handvatsel gevat, verby die been geswaai en onderhands vorentoe gegooi.
- Om-die-beurt speelwyse word gevolg. Die eerste speler van die span wat moet voorgooi, gooi sy twee skeie, gevolg deur die eerste speler van die opposisie. Daarna volg die tweede speler van die eerste span en dan weer die tweede speler van die opposisie, ensovoorts.
- Die dwarslyn word gespan om die pen op sy korrekte posisie te steek. (Maak knopie in die middel)
- Wanneer die dwarslyn gespan is, word die pen presies agter die knoop gesteek.
- Word die pen getref en die skei bly op die plek lê waar die pen moet staan, moet sodanige skei in die rigting geskuif word wat die minste skuif veroorsaak vir die betrokke skei.
DOEL EN TELLING:
- Die doel van hierdie jukskei vlak is om so veel as moontlik punte aan te teken in ‘n voorafbepaalde tyd (soos 30 minute).
- Drie (3) punte word aangeteken wanneer die pen omgegooi word.
- Een (1) punt elk word aangeteken vir die span met die meeste skeie nader aan die pen as die opposisie se skeie (binne a radius van 460mm). 0mm).
- Indien span A 3 skeie nader aan die pen het as span B, teken span A 3 punte aan.
- Die span met die hoogste telling na die voorafbepaalde tyd wen die wedstryd.
-
SPEELWYSE
Dieselfde as vir Intree Aksie Jukskei.
METHOD OF PLAY
The same as for Entry Level Action Jukskei.
DOEL EN TELLING | AIM AND SCORING:
- Die doel van hierdie jukskei vlak is om so veel as moontlik punte aan te teken in ‘n voorafbepaalde tyd (soos 30 minute).
- The aim of this level is to score as much points as possible in a pre-determined time period (example 30 minutes)
- Drie (3) punte word aangeteken wanneer die pen omgegooi word, maar penne kan deur die
- opposisie uitgekanselleer word.
- Three (3) points are scored by knocking down the peg, but pegs can be cancelled by the opposition.
- Indien span A byvoorbeeld ses penne gooi en span B gooi ook ses penne, kanselleer die getal
- penne mekaar.
- If team A knocks down six pegs and team B also knocks down six pegs, they are cancelled and no points are scored.
- Een (1) punt elk word aangeteken vir die span met die meeste skeie nader aan die pen as die opposisie se skeie (binne a radius van 460mm).
- One (1) point each is scored for the team with the most skeys laying closer than the opponent’s skeys to the peg (within a radius of 460 mm).
- Indien span A 3 skeie nader aan die pen het as span B, teken span A 3 punte aan.
- If team A has 3 skeys nearer to the peg than team B they score 3 points.
- Die span met die hoogste telling na die voorafbepaalde tyd wen die wedstryd.
- The team with the highest score in the predetermined time wins the match.
- Toernooie word gewoonlik op ‘n rondomtalie basis gespeel.
- Tournaments are usually played on a round robin basis.
TOERUSTING
Dieselfde as vir Intree Aksie Jukskei.
EQUIPMENT
The same as for Entry Level Action Jukskei.
Reglement C: Spelreëls | Rules of the game
-
SPEELWYSE
Dieselfde as vir Intree Aksie Jukskei.
METHOD OF PLAY
The same as for Entry Level Action Jukskei.
DOEL EN TELLING | AIM AND SCORING:
- Die doel van hierdie jukskei vlak is om ‘n presiese telling in veelvoude van 11 te bereik.
- The aim of this level is to score in exact divisions of 11.
- Drie (3) punte word aangeteken wanneer die pen omgegooi word, maar penne kan deur die opposisie uitgekanselleer word.
- Three (3) points are scored by knocking down the peg, but pegs can be cancelled by the opposition.
- Indien span A byvoorbeeld ses penne gooi en span B gooi ook ses penne, kanselleer die getal penne mekaar.
- If team A knocks down six pegs and team B also knocks down six pegs, they are cancelled and no points are scored.
- Een (1) punt elk word aangeteken vir die span met die meeste skeie nader aan die pen as die opposisie se skeie (binne a radius van 460mm).
- One (1) point each is scored for the team with the most skeys laying closer than the opponent’s skeys to the peg (within a radius of 460 mm).
- Indien span A 3 skeie nader aan die pen het as span B, teken span A 3 punte aan.
- If team A has 3 skeys nearer to the peg than team B they score 3 points.
- Indien daar deur die gooi van ‘n skei meer as die veelvoude van 11 punte deur die span behaal word, bars die betrokke span en keer daardie span se telling terug na nul (0) of laaste behaalde veelvoud van 11.
- Should a team obtain more than a multiple of 11 points, the team will burst and return to nil (0) or the last multiple of 11.
- Spanne moet dus presies 11, 22, 33, ens probeer bereik.
- Teams must try and obtain exactly 11, 22, 33, ens.
- Toernooie word gewoonlik op ‘n rondomtalie basis gespeel.
- Tournaments are usually played on a round robin basis.
TOERUSTING
Dieselfde as vir Intree Aksie Jukskei.
EQUIPMENT
The same as for Entry Level Action Jukskei.
Toerusting wat gebruik word in al drie variasies | Equipment used in all three types
EQUIPMENT
SKEY
- Skeys may be made from wood, rubber, rubber composite, synthetic materials or a combination there-
of.
- The total length of a skey (including the handle) must be between a minimum of 300mm and a maximum of 460mm.
- The body of the skey must be cylindrical with a diameter between 50mm minimum and 75mm maximum.
- The maximum weight of a skey is 1.8kg.
PEG
- Pegs may be made of wood or synthetic material.
- The length of a peg is a minimum of 495mm and a maximum of 500mm.
- The diameter is a minimum of 27mm and a maximum of 32mm.
- The body of the peg must be cylindrical.
- One end of a peg must be tapered from 50mm to a point 5mm in diameter. The other end must be flat and must not be rounded.
- A windmark of minimum 18mm and a maximum of 20mm wide must be marked on the peg, starting at the top of the 50mm tapered end.
CALLIPER
- For measuring purposes it is recommended to have a calliper with a maximum measuring ability of 460mm.
PITCH:
- The total length of the pitch is 28 meters.
- The pitch should be as level as possible.
- There should be two sandpits at least 3 meters long, 2.4 meters wide and
- 150mm deep, filled with loose sand.
- There should be at least a 1.8 meter stretch of sand in front of the peg and at least 1.2 meters of sand behind and on either side of the peg.
- The pitch should be laid out in such a manner that the distance between the two pegs, when in their correct positions, is exactly 9 meters.
- A level framework of wood, brick or concrete may be installed to support the sides of the sandpit.
- A screw, nail or similar object must be fixed to either side of the framework 1.8 meter from the front, with a string secured to establish the correct position of the peg.
TOERUSTING
SKEIE
- Skeie mag alleenlik van hout, rubber, rubber-
komposisie of sintetiese materiaal, of deur ‘n samestelling daarvan, vervaardig word.
- Die totale lengte van ‘n skei (handvatsel ingesluit) is tussen 300mm minimum en 460mm maksimum.
- Die romp van die skei moet silindries wees met ’n deursnee van tussen 50 mm minimum en 75mm maksimum.
- Die maksimum gewig van ‘n skei is 1.8kg
PENNE
- Penne mag van hout of sintetiese materiaal vervaardig word.
- Die lengte van ’n pen is 495mm (minimum) tot 500mm (maksimum).
- Die deursnee van ‘n pen is 27mm (minimum) tot 32mm (maksimum).
- Die romp van die pen moet silindries wees.
- Die een end van ’n pen moet oor ‘n afstand van 50mm tot ‘n 5mm punt taps wees. Die ander end (kop van die pen) moet plat wees en nie rond nie.
- ‘n Windmerk van 18mm (minimum) tot 20mm (maksimum) breed moet op die pen aangebring wees beginnende vanaf die bokant van die 50mm taps gedeelte.
PASSER
- Vir meetdoeleindes is ‘n standaard passer van 460mm noodsaaklik
BAAN
- Die totale lengte van die baan is 28 meter.
- Die baan moet nagenoeg waterpas wees.
- Daar moet twee sandputte wees, minstens 3 meter lank, 2.4 meter breed en 150 mm diep, en met los sand gevul.
- Daar moet minstens 1.8 meter sand voor en minstens 1.2 meter sand agter en aan weerskante van elke pen wees.
- Die baan moet op so ‘n wyse aangelê word dat die afstand tussen die twee penne, op hul korrekte posisies, presies 9 meter van mekaar sal wees.
- ‘n Raamwerk van hout, steen of beton kan waterpas aangebring word om die kante van die sandput te verstewig.
- ‘n Skroef, spyker of soortgelyke voorwerp moet aan weerskante van die raamwerk aangebring word op ‘n afstand van minstens 1.8 meter van voor af, waaraan ‘n dwarslyn gevestig moet word ten einde die posisie van die pen te kan bepaal.