Sportseun van die Jaar | Sportsman of the Year
Jean Nel is op 9 Oktober as Hoërskool Monument se Sportseun van die Jaar aangewys. Jean verskyn saam met Tinus Barnard (afrigter van HS Monument) tydens die geleentheid. Jukskei maak geskiedenis dat die skool, tradisioneel bekend vir Rugby, Jean se prestasies erken.
Jean Nel has been awarded the prestigious Sportsman of the Year of Hoërskool Monument, on t the 9th of October. Jean poses with Tinus Barnard (coach of HS Monument) at this event. Jukskei makes history at the school, well known for Rugby performances, to acknowledge the excellence of Jean.