Die Sandput | The Sandpit – Jan 2018
Toernooidirekteur SA Junior Kampioenskap
♦ Tournament DirectorSA Junior Championship
Die Sandput | The Sandpit – Dec 2017
SA Junior Kampioenskap, SA Akade- mieweek en Laerskoolweek.
♦ SA Junior Championship, SA Academy Week and Primary School Week.
Die Sandput | The Sandpit – Nov 2017
Dit was die eed wat afgelê was by die Botswanagrens met ons laaste besoek aan Botswana vir die BOTGA/Under 13 Stars toer. ♦ It was the oath that was taken at the Botswana border with our last visit to Botswana for the BOTGA / Under 13 Stars tour.
Die Sandput | The Sandpit – Okt 2017
April 2017 neem die VSA met een span deel aan die SA Senior Kampioenskap. ♦ April 2017, the United States participates in the SA Senior Championship with one team.
Die Sandput | The Sandpit – Mar 2017
‘n Jaar terug het ek hier gesit en geskryf aan my boodskap vir die 76ste SA Senior Jukskei Kampioenskap. ♦ I sat here a year ago and wrote my message for the 76th SA Senior Jukskei Championship
Wes Rand Newsletter ROOIKAT | CARACAL 4 – 2017
WRJ is trots op die prestasie van individuele spelers, beamptes en spanne tydens die SA Junior Kampioenskappe, SA Akademieweek & SA Laerskole week. ♦ WRJ is proud on the achievements of individual players, officials and teams during the SA Junior Championships, SA Academy week & SA Primary Schools week. (Des 2016)
Gauteng – North Nuusflits 4 – 2017
Met groot trots was ons Gauteng Senior Ope Toernooi ‘n groot sukses. ♦ A proud moment for our Gauteng Senior Open Tournament.
Die Sandput | The Sandpit – Des 2016
Dit is tyd vir die 66ste SA Junior Kampioenskap. Wat ‘n voorreg om deel van hierdie spesiale, groot oomblik op die JSA Kalender te kan wees. ♦ It is time for the 66th SA Junior Championship. It is a privilege to be part of this special event on the JSA Calendar.
Die Sandput | The Sandpit – Sept 2016
Op 12 Junie 1992, tydens ‘n Uitvoerende Bestuursvergadering van Wes-Transvaal Jukskeibond, is die gedagte gebore om ‘n Veterane Toernooi aan te bied. ♦ On 12 June 1992, during an Executive Committee Meeting of the Western Transvaal Jukskei Union, the idea was born to present a Veterans Tournament.