|
Kliek hier om ons te kontak. / Click here to contact us.

Kom kuier op Jukskeipark en besoek Jukskei SA se Enigste Jukskeimuseum
Ontspan op die walle van die Valsrivier in die omgewing van Kroonstad. Jukskeipark bied die ideale oornagverblyf tussen Gauteng en die Kaap.
Jukskeipark bied u kompeterende pryse, vriendelike mense en skoon geriewe. ‘n Konferensiesaal is beskikbaar vir u beplanningsessies, vergaderings, werksfunksies, familiebyeenkomste en selfs klein huweliksonthale.
Vir meer besonderhede, skakel Marissa by 056 2151505 of stuur ‘n e-pos aan
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
.
Visit Jukskeipark and Jukskei SA Jukskei Museum
Relax in the nature of the Vals River in Kroonstad and have a good night's rest halfway between Gauteng and Cape Town.
Jukskei Park offers you competitive rates, friendly people and clean facilities. A conference room is available where you can have your meetings, functions, family get-togethers and even small wedding functions.
Contact Marissa at 056 2151505 or send an e-mail
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
should you need more information.
|