|
Dagsê aan almal daar buite. Hier is die eerste poging vir 'n animasie op die webblad. Ons daag u uit om dit te verbeter. Stuur u poging aan die Webblad Administrateur by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
. Hou asseblief die lêer se groote onder 2 megagrepe. Die beste poging kan dalk iets ontvang.

Good day to all. Here is the first attempt at an animation for the web page. We challenge you all to improve on it. Send your animations to the Webpage Administrator at
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
. Please keep the file size below 2 megabytes. The best one could maybe receive something.
So aan al die kunstige mense daar buite, hoop om binnekort van u te hoor. / To all the creative people out there, hope to hear from you soon.
Webblad Administrateur Anton
|